C-Sand Jeffreysbaai
  • Tuis
  • Foto’s
  • New Page
  • Kontak ons

Selfsorg Vakansie Woonstelle

English Version
C-Sand 4
DSC_0035
DSC_5001
DSC_5855x
DSC_0044
DSC_0005
2012-12-21 (46) x
DSC_4996
DSC_0011-2
2013-05-31 (137) x
Vuurtoring Hoofstrand Jeffreysbaai - 10-11-08
DSC_0029
DSC_0046
DSC_4780
s6
DSC_3816

C-Sand Jeffreysbaai

Die plek waar jy wil wees.

Inligting

 

Jeffreysbaai is sekerlik een van Suid-Afrika se gewildste vakansie bestemmings en het bykans 30 000 permanente inwoners. Jeffreysbaai is internasionaal bekend vir branderplank ry, veral in die winter maande. Internasionale kompetisies word gereeld hier gehou. Dolfynstrand is as blouvlagstrand gesertifiseer. (afrikaans.com)

Theme by SitePad